Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het op die jaarlikse gelukwensingsgeleentheid van die Thabo Mofutsanyana-onderwysdistrik verskeie eerbewyse as top- akademiese instelling ontvang. Die geleentheid is op 19 Maart gehou. Van links is, voor: Elna de Waal (wiskunde), Benette Brits (lewenswetenskap), Gys Coetzee (skoolhoof), Riana Roos (rekenaartoepassingstegnologie) en Lisa van Wyk (Afrikaans huistaal)

Vereer vir uitnemendheid in onderwys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article