Welkome reën het die afgelope maand oor groot dele van die Noord- en Oos-Vrystaat uitgesak. Hendrik Knobel, Vrystaat Landbou (VL) se streekverteenwoordiger in die Bethlehem-distrik, sê op die plaas Versien buite Bethlehem het hulle vir Januarie ongeveer 108 mm reën gemeet, en vir Februarie tot en met Sondag 141 mm. Anet Roux van die plaas Oktawus buite Bethlehem sê vir Januarie het hulle 112,5 mm gemeet, en vir Februarie 152,5 mm teen Sondag. Len Smith, wat sedert 1991 Kroonstad se maandelikse reënval dokumenteer, sê in Januarie 2023 het hy 50 mm gemeet

Rede tot dankbaarheid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article