Annelie Pelser is een van die inwoners van Odendaalsrus wat die afgelope twee weke onverpoos gewerk het om die slaggate op die Phakisa-pad reg te maak. Hulle werk hier is klaar en die pad is nou veilig, sê Jan Jacobs oor die Hgroep wat hulle beywer om die streek skoon te hou. “En, soos belowe, is die pad veilig. Daar is nie een slaggat van Odendaalsrus tot by Welkom se Alma-sirkel nie,” sê hy.Foto: Jan Jacobs


Vul veiligheid se leemte op

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article