Die NG gemeente Welkom-Noord het dié kerk se 55ste bestaansjaar op Sondag 28 September gevier met ‘n heerlike ete ná die diens. Van links is Giel Oberholster (lidmaat), ds. Lood Oliver, Rudi Möller (die eerste dopeling in 1970), Martie Möller (wat sedert 1970 ‘n lidmaat van die kerk is), Trudie Olivier (jarelange lidmaat), Chris Kruger en Willie Kruger.
Vier kerk se 55 jaar gesellig
|

Vier kerk se 55 jaar gesellig
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

NG Kerk Bedelia vier 70 jaar van geloof en gemeenskap
Die NG Kerk Bedelia vier op Sondag 9 Augustus sy 70ste bestaansjaar met 'n dankdiens…
by
Marti Willon
-

Boeta verwelkom besoekers só by die mall
By die ingang na die Goldfields Mall is kliënte vir 'n hele week aangenaam verras…
by
Marti Willon
-

Conradies se 1976-Datsun stof almal uit op Van Wyksvlei se Bull Run
Debbie en Dirk Conradie is verlede jaar gekroon as die beste nuwelinge op die Bull…
by
Lientjie Mentzon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
