Vier leerlinge van die Primêre Skool Naudeville het op 14 Junie in Bultfontein aan ‘n gimnastiek-kwalifiseerderkompetisie deelgeneem. Hulle het hiermee gekwalifiseer vir insluiting in die Noord-Vrystaatspan wat op 27 en 28 Junie in Bloemfontein deelneem. Van links is Marianca Alberts (vlak 1, goud ), Taylene van Alphen (vlak 1, goud), Hugo de Klerk (vlak 3, goud) en Eben Naude (vlak 1, silwer).

Vier gimnaste kwalifiseer vir insluiting in die Noord-Vrystaatspan

Vier leerlinge van die Primêre Skool Naudeville het op 14 Junie in Bultfontein aan ‘n gimnastiek-kwalifiseerderkompetisie deelgeneem. Hulle het hiermee gekwalifiseer vir insluiting in die Noord-Vrystaatspan wat op 27 en 28 Junie in Bloemfontein deelneem. Van links is Marianca Alberts (vlak 1, goud ), Taylene van Alphen (vlak 1, goud), Hugo de Klerk (vlak 3, goud) en Eben Naude (vlak 1, silwer).

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article