Johandre du Plessis, ‘n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, het op 23 en 24 Mei aan die Vrystaat-mini-3-tenniskampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hy het ‘n tweede plek behaal in die goue afdeling vir seuns o.12.
Naudeville tennis kampioen
|

Naudeville tennis kampioen
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Naudeville skaak
Eugene Smith, 'n leerling van die Primêre Skool Naudeville het op 29 Maart aan die…
by
Vistaon
-

Naudies tennisspeler eindig algeheel tweede in sesde Wolf Pack Cup-toernooi
Burger Bothma, 'n gr. 4-leerling van die Primêre Skool Naudeville, het op 22 Maart aan…
by
Vistaon
-

Naudeville Primêre Skool Cravenweek skeidsregter
Hy is gekeur om as skeidsregter op te tree op die Cravenweek-akademieweek.
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
