Ava Adendorff, ‘n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, is gekies vir die Vrystaatse Sanef-skou springspan wat aan die Suid-Afrikaanse jeugkampioenskap van 2 tot 5 Julie by die Kyalami Equestrian Park in Johannesburg gaan plaasvind. Ava en haar ponie, Princess Maluti, is vir die Vrystaatspan vir die ponie-ruiter in die 60cm-afdeling gekies. Sy is ook saam met een van haar ponies, Shangar, vir die Vrystaatspan vir die ponie-ruiter in die 70cm-skouspringafdeling gekies.
Ruitertjie gekies vir die Vryastaatspan
|

Ruitertjie gekies vir die Vryastaatspan
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Spelers skitter in Griffons-spanne – ’n Triomf vir Virginia Sport Akademie
Die Hoërskool Hentie Cilliers en die gemeenskap van Virginia het groot rede om trots te…
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

