Sewe leerlinge van die Primêre Skool Naudeville is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa-interskaaktoernooi op 20 en 21 September by HTS in Welkom. Van links is Adriaan du Toit (gr. 6), Keaton Neuhoff (gr. 2), Eugene Smith (gr. 3), Brendon Dicks (gr. 5), Johandré du Plessis (gr. 4), Johan Bekker (gr. 6) en Diaan van Brakel (gr. 6).Foto: Verskaf


Uitgenooi om vernuf op interskaaktoernooi te wys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article