Die boeties Benjamin en Christopher de Necker en hul sussie, Elsjé, is op Woensdag 21 Februarie by hul huis in Welkom deur Kwêla op kykNET se aanbieder Pieter Koen verras. Dié boeties is alombekend as Brothers in Prime en het beroemdheid verwerf nadat Vista verlede jaar oor hulle vernuf as motorwerktuigkundiges berig het.
Gou op die kassie
|

Verskaf
Gou op die kassie
|

Verskaf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Boeties se passie gedryf deur enjins
Die hoë-oktaan-toeretal van ’n kar-enjin en die reuk van petrol en olie is die adrenalien…
by
Marti Willon
-
Boeties verdrink in dam
Die munisipaliteit sal die begrafniskoste dek van die broers wat by Bronville verdrink het, maar…
by
Alet van der Walton
-

Rugbykenners kry balbesit in Koppestamp
Rugbyliefhebbers het nou ’n kans om hul kennis op ’n splinternuwe TV-vasvraprogram te toets.
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
