Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Wanneer goeie reën oor die Goudveld uitsak, kry dié asemrowende waterval by The Swallows in Virginia nuwe lewe. Tussen 1 en 7 April het sowat 113mm reën oor dié gebied…
Chanique Wilkens, ‘n leerling van Welkom-Volkskool, is reeds vir twee jaar agtereenvolgens die Suid-Afrikaanse kampioen in gewigstoot.
|
Die hoogtepunt van die Erfdeel Gemeente in Riebeeckstad se jaarlikse kalender is sekerlik die die Kruisstasies in aanloop tot Paasfees wat vanjaar tussen 14 en 20 April by die kerk…
|
The MECof Community Safety, Roads and Transport (CSR&T), Jabu Mbalula, engaged with the Welkom United Taxi Association on 1 April.
Burger Bothma, ‘n gr. 4-leerling van die Primêre Skool Naudeville, het op 22 Maart aan die sesde Wolf Pack Cup-tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Hy het algeheel tweede geeïndig
|
Three athletes from Riebeeskatd High School participated at the ASA SA Athletics Championship in Capetown from the 27 to 29 March, where they achieved very good results.
|
Lynn-Mari Louw van die Goudveld-Hoërskool was tydens die Suid-Afrikaanse skolekampioenskap eerste in hamergooi vir meisies o.17, met 54,23m. Sy het ook ‘n tweede plek in diskus meisies o.17, met ‘n…
|
Die Hoërskool Riebeeckstad se eerste rugbyspan het op 1 Maart gelykop gespeel teen die Hoërskool Hennenman by die Welkom-klub. Die eindtelling was 12 elk.
|
Three Harmony Primary School learners participated at the South African Athletics gathering and did very well. Twins Amohelang and Kamehelo Mahahle, and Neo Manamathela excelled at the championships in Germiston…
|
Stuck in a ‘Q and A’ loop The Welkom Airport remains a bone of contention. During a stakeholder meeting that was held on 2 April, the Welkom Business Forum, some…

