Vyf leerlinge aan die Primêre Skool Naudeville het na die volgende ronde van die redenaarskompetisie van South African Literacy Association (SALA) deurgedring. Hulle neem op 23 Augustus virtueel deel. Van links is Wernich Naude, Lenique Loggenberg, Eugene Smith en Mariandri Eloff. Afwesig: Lume van Aardt. Foto: Verskaf

Vier is deur na volgende rondte

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article