A Free State detective arrested for the second time this month for serious offences and possession of unlicensed items.
Anzel Schoeman, ‘n onderwyser by die Primêre Skool Naudeville in Welkom, is weer verkies is tot die Laerskool Griffons Bestuur en weer as laerskool rugby unie-komitee verteenwoordiger.
Frans Hloi, a Welkom bodybuilder, achieved his dream of competing internationally at the World Powerlifting Championship in Durban, earning the title of World Powerlifting Champion. He excelled with impressive lifts,…
Die Riebeeckstad Gimnastiekklub het uitstekend presteer tydens die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskappe, met Hugo de Klerk wat ‘n silwermedalje verower het. Die klub is as klub van die jaar aangewys en…
Geliefde rugbyafrigter en administrateur Tat Botha is Sondag 23 November ná ‘n lang siekte oorlede.
Die Van Deventer-gesin het op 31 Oktober en 1 November aan die Vrystaatse Saalperdkampioenskap in Philippolis deelgeneem, waar hulle uitstekende uitslae behaal het. “Die Woensdagoggend, in die gietende reën, het…
Die Hoërskool Wessel Maree in Odendaalsrus het nie ‘n tekort aan ontluikende rugbyspelers nie en twee van sy leerders, Tshiamo Ikaneng en JC Godfrey, gaan in Desember Spanje toe. JC,…
“He resembles Roberto Durán in fighting style, charging forward like a brave warrior.”
‘n Bloemfonteiner was die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat verlede week 50km in die Ultra Ice Ultramarathon in Antarktika voltooi het. Lees haar storie.
Welkom runners Nkhetheni Masupa and Abe Nkomo were among the bevy of international runners who vied for top positions.