Die oorwinning was soet die die Arende van die Noordwes-Universiteit Maandag 29 September die span van Kovsies in Bloemfontein geklop het in die eindstryd van die Varsitybeker-netbaltoernooi.
Ses leerlinge aan die Naudeville Primêre Skool is in die o.13A-Lejweleputswa se meisieskrieketspan ingesluit. Hulle is van links Mia van Schoor, Mia Best, Bree Oliver, Mar-Lèzé van der Merwe, Karla…
Underdogs Griquas won the South African Currie Cup for the first time since 1970 when fly-half George Whitehead kicked a post-hooter penalty for a 27-25 win over the Lions inJohannesburg…
Die 24ste Bloemhofdam Bonanza, met R200 000 se kontantpryse, vind van 24 tot 28 September plaas en hengelaars kan steeds inskryf.
Die instelling van Fast Five-netbal in 2024 het nuwe ontwikkelingsgeleenthede geskep. Die o.15-Fast Five-span het die 2024-Lejweleputswa-liga gewen, en die o.17’s was derde. Dié liga word in 2025 voortgesit.Gim het…
Ná ‘n taai, hoogs mededingende Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks, wat in Augustus tot ‘n einde gekom het, is die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein as algehele wenner gekroon. Gesonde, mededingende en…
The 23rd annual Mediclinic Vista Women’s Road Race, hosted by Eskom Athletic Club Free State on Saturday, 23 August, was a powerful celebration of health, unity and resilience, as participants…
Die enigste vrou wat ‘n internasionale para-atletiek-beampte in Afrika is, is Saterdag op die Suid-Afrikaanse Sport-eerbewyse vereer.
There is less than 24 hours to the start of the much anticipated 23rd annual Mediclinic Vista Road Race on Saturday, 23 August. In their attempt to help build excitement…
Speel hul weg oop na grootste kragmeting Die Welkom-rugbyklub se eerste en tweede spanne het deurgedring na die eindstryde van die Luiperds se Neser A-liga deur Sibanye-Stillwater in die semifinaal…