Arno Taljaard (25) wat verlede week ‘n nieroorplanting ondergaan het, het sy jaar van daaglikse dialise in ‘n treffende skildery vasgevang.
Danksy goeie samewerking tussen noodmaatskappye is drie mans wat in ‘n helikopterongeluk buite Bethulie was, vinnig na die hospitaal in Bloemfontein vervoer.
Zian se ouma, Tilla Oosthuizen, sê komplekse gedeeltelike aanvalle behels ‘n veranderde bewussyntoestand, en konvulsiewe aanvalle , dikwels “grandmal” genoem, behels swaar aanvalle met spiersametrekkings en ‘n verlies aan bewussyn.…
Sy is in 2024 met kanker gediagnoseer. Alles het toe vinng gebeur. Nadat sy met kanker gediagnoseer is, is ‘n gedeelte van haar derm verwyder. Hulle het onmiddelik met chemo…