Gold FM’s Golden Globes initiative has taken a significant step towards making a difference in the lives of needy children.
‘n Jong Suid-Afrikaner, oorspronklik van die Noord-Kaap, is die naweek tydens ‘n internasionale kompetisie as die wêreld se sterkste man aangewys.
Goudvelders kan 90 dansers op 23 en 24 Mei by Goldfields Casino sien optree. Dit is die tiende herdenking van Dance Connection Studio se suksesvolle dansproduksie.
15 and 16 May The Amari School in Welkom will present the annual MelodrAmari entitled “Candy Land”. The shows will be held in the Ferdi Meyer Hall. Tickets for the…
10 Mei ‘n Gholfdag (Betterball Scramble Drive) met pret en “Ons gee hoop vir kinders” word by die Oppenheimer-gholfklub aangebied. April is ook ‘n maand vir outisme-bewusmaking. Op dieselfde tyd…