Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Derby 2025 vol aksie
Die gees van mededinging was reeds op Vrydag, 30 Mei, tasbaar tydens die jaarlikse optogte wat deur die strate van Welkom gehou is. Leerlinge, ouers en oudleerlinge het opgewonde gewag…
-
Herdenkwedstryd teen Georgië vier Vrystaat-rugby se 130 jaar
Kaartjies vir die gedenkwedstryd tussen die Vrystaat Cheetahs en Georgië vind Vrydag 11 Julie in die Toyota-stadion plaas.
-
Karakter gebou
Mianique Lombard, Goudveld-Höerskool se eerste meisies hokkiespan: Namens die meisies eerste hokkiespan wil ek elke span sterkte toe wens vir die Gimnasium- en Goudveld -derby. Hierdie wedstryde gaan oor meer…
-
Once a Gimmie, always a Gimmie
Lorenzo Sardinha, hockey captain: It is a true honour to lead the first team hockey boys. This role has shown me that with great leadership comes great responsibility.These boys have…
-
Welkom Gimnasium se eerste rugbyspan
Welkom-Gimnasium se eerste rugbyspan vir die jaarlikse derby tussen topskole in 2025 is van links, voor: Dylon Titus, Julius Makhanda, Kananelo Tutubala, Tumelo Hlakoane, Jughon Juries, Ruchen Daniels en Emile…
-
Ware sportmanskap die kern
Dr Willie Stolk, waarnemende hoof van die Goudveld-Hoërskool: Met groot trots en opgewondenheid verwelkom ons almal by die Goud-Gim Derby 2025. Hierdie derby is nie net ‘n geleentheid vir mededinging…










