Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Skole
-
Land se 12 beste skole debatspanne beïndruk in Dink of Sink-kompetisie
Op Saterdag 19 September by Akademia se Leriba-kampus in Pretoria, het 12 van die land se beste skole debatsspanne mekaar met goedberedeneerde argumente en vinnige denke die stryd aangesê.
-
Bethlehem-atleet (15) se droom op internasionale vlak bewaarheid
Dehan het sy suksesvolle seisoen verder bekroon toe hy ’n silwermedalje in die o.16-afdeling van die ASA straatmyl verwerf het.
-
Vrystaatse duo gekies vir SA se o.21-vrouehokkiespan
‘n Hokkiespeler van die Hoër Meisiskool oranje en oudleerder van die Eunice High School is ingesluit in die nasionale o.21-vrouehokkie-oefengroep.
-
Krieketspelers maak hul skool trots
Ses leerders aan die Primêre Skool Naudeville is in Lejweleputswa-krieketspanne ingesluit.
-
Volkies presteer op krieketveld
Die Welkom Volkskool het ‘n sterk verteenwoordiging in die Lejweleputswa-krieketspanne vir die seisoen, met 29 leerders in die onderskeie Lejweleputswa spanne.
-
‘n Leser is ‘n leier
Nasionale Boekweek is ‘n geleentheid om die waarde en vreugde van lees in Suid-Afrika te vier en veral leerders aan te moedig om die wonderlike wêreld van boeke te ontdek.
-
Al die spelers wen in dié sportreeks
Die groot wenner van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks wat die afgelope seisoen tussen agt skole in die Vrystaat en Noord-Kaap plaasgevind het, is elke kind wat deelgeneem het.
-
Skrywersreis vroeg al begin
Terwyl baie tieners hul vrye tyd op die sosiale media deurbring, verkies die 15-jarige Ruzé Lombaard van Virginia om nuwe wêrelde met woorde te bou.









