Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Reeks sover ‘n reusesukses
Goudveld se eerste seunshokkiespan het vroeg in hul wedstryd die tempo gestel met ‘n doel wat binne die eerste vyf minute deur die gasheerskool aangeteken is.
-
Opwinding, sukses kenmerk reeks
Na afloop van die 26ste suksesvolle Vista Odensia Aandreeks kan ek nie anders as om die woord “dankie” uit te lig nie. The words “thank you” stand out when we are looking back to the 2025 Odensia Night Series. Dankie…
-
Wesgrow vir 2025 het begin
Die gesogte sportreeks in die sentrale deel van ons land, het die afgelope naweek afgeskop met die eerste rondte bepalings tussen die agt deelnemende skole. Nie net was ondersteuners en […]
-
American support changes via Tangible Africa young lives in EC
Read about Tangible Africa and its ongoing efforts to support education through scholarships and community engagement initiatives.
-
Skole treks saam
Groot opwinding heers onder rugby- en netbalspelers in die aanloop tot die Vista-Odensia-aandreeks.
-
Troef met spel
Nathan de Oliveria en Luan Marsh het op Saterdag 15 Februarie aan die Noord-Vrystaatse snoekerproewe deelgeneem en is ingesluit in die Noord-Vrystaatse span wat van 12 tot 19 Julie aan die Suid-Afrikaanse o.14-kampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem. Albei is leerling…
-
Lauded for excellence
The Teto High School in Thabong was the overall best performing school in the Lejweleputswa Education District.










