Nathan de Oliveria en Luan Marsh het op Saterdag 15 Februarie aan die Noord-Vrystaatse snoekerproewe deelgeneem en is ingesluit in die Noord-Vrystaatse span wat van 12 tot 19 Julie aan die Suid-Afrikaanse o.14-kampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem. Albei is leerling van die Primêre Skool Naudeville in Welkom.
Troef met spel
Marti Will
|

Verskaf
Troef met spel
Marti Will
|

Verskaf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

School news/Skole-nuus
This photo album is a collection of sporting highlights, academic achievements, life skills sessions and…
by
Vistaon
-

Hou die doel voor oë, vyf leerlinge blink uit
Vyf netbalspelers van die Naudeville Primêre Skool, van links Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut,…
by
Vistaon
-

Ruitertjie gekies vir die Vryastaatspan
Ava Adendorff, 'n leerling aan die Primêre Skool Naudeville, is gekies vir die Vrystaatse Sanef-skou…
by
Vistaon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
