Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Riebies seevier, eerste rugbyspan speel gelykop in taai kragmeting
Die Hoërskool Riebeeckstad se eerste rugbyspan het op 1 Maart gelykop gespeel teen die Hoërskool Hennenman by die Welkom-klub. Die eindtelling was 12 elk.
-
GJ spring ‘n tweede plek los
GJ Wessels, ‘n leerling van Goudbeld-Hoërskool, het tydens die Suid-Afrikaanse skole kampioenskappe ‘n tweede plek vir verspring seuns o.17, met ‘n afstand van 6,84m, behaal.
-
Three young athletes excell at South African Athletics
Three Harmony Primary School learners participated at the South African Athletics gathering and did very well. Twins Amohelang and Kamehelo Mahahle, and Neo Manamathela excelled at the championships in Germiston […]
-
Athlete keeps shining brighter
Welkom girl Tyla Wasmuth is making a name for herself in the world of athletics, and was named the best female field athlete at the university’s first year athletics meet […]
-
Boeties kry goud in karate
Ernst (gr. 7, links) en Eben Fourie (gr. 4), leerlinge aan die Primêre Skool Naudeville, het op 29 Maart aan JKA Karate Vrystaat se kampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Ernst het goud in kumite (vegkuns) en brons in kata verwerf, en…
-
Naudeville skaak
Eugene Smith, ‘n leerling van die Primêre Skool Naudeville het op 29 Maart aan die Lejweleputswa skaaktoernooi deelgeneem en tweede gekom in sy ouderdomsafdeling
-
Represent FS with athletic prowess
Four learners of the Orion School in Welkom were included in the Free State athletics team for learners with special educational needs (LSEN) taking part in the South African Schools Athletics (SASA) and LSEN High Schools National Championships in Bloemfontein…
-
Reeks sover ‘n reusesukses
Goudveld se eerste seunshokkiespan het vroeg in hul wedstryd die tempo gestel met ‘n doel wat binne die eerste vyf minute deur die gasheerskool aangeteken is.
-
Opwinding, sukses kenmerk reeks
Na afloop van die 26ste suksesvolle Vista Odensia Aandreeks kan ek nie anders as om die woord “dankie” uit te lig nie. The words “thank you” stand out when we are looking back to the 2025 Odensia Night Series. Dankie…
-
Leerlinge mik gemaklik na teiken
Marti Will Die Voluit Primêre Skool bied die afgelope sewe jaar boogskiet as ‘n sportsoort by die skool aan, en jaarliks het dié span van krag tot krag gegaan en […]










