Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Grave robbers plunder grave
Damage estimated at R8?000 was caused when the granite cover of the grave of the late Mahlomola Paulus Hantsi was violated by grave robbers. The grave is in the Odendaalsrus graveyard, and was violated between 15 September 2018 and 1…
-
Merry Christmas/Geseënde Nuwe Jaar
Vista wishes our readers a Merry Christmas. Vista wens ons lesers ‘n Geseënde Kersfees en ‘n Voorspoedige Nuwe Jaar
-
-
Katrol grotes in
Die Freddies-hengelklub het op 13 Oktober ’n klubkompetisie by Aldam gehou. Madeline Vorster was eerste in die vroue-afdeling, gevolg deur Barinda Botha (tweede plek) en Estelle Haasbroek (derde plek). In die mans-afdeling was PK Haasbroek eerste, gevolg deur Heinrich Weiss…
-
The Sounds of a Classical Christmas #3
The Sounds of a Classical Christmas #3 is sure to leave the audience applauding for more. For one night only, a talented cast of singers and musicians will perform at the Ernest Oppenheimer Theatre in Welkom on Thursday (08/11). The…
-
Die toekoms van mynbou in die Goudveld
Die toekoms van mynbou en die motorbedryf in die Vrystaatse Goudveld, en ook in Suid Afrika, is Vrydag (26/10) tydens ’n sakeontbyt by die Laerskool Voluit in Virginia bespreek.
-
Riool dam op voor huise
Rou riool dam reeds vir bykans ’n jaar in Queensweg in Saaiplaas, Virginia, op. Inwoners is briesend omdat die werknemers by die Mathjabeng-munisipaliteit vir die afgelope jaar hul oproepe en klagte hieroor blatant ignoreer.
-
Centre still without power
The Eden Hope and Care Centre in Virginia is still engulfed in darkness a week later. Due to arrears of R3,4?million, the municipality cut the services to the centre on 22 October.
-
Ken haar taal
Anwyn Mollentze,’n gr.?10-leerling aan die St?Dominic’s College in Welkom, het ’n derde plek (93%) in die nasionale ATKV- senior olimpiade vir Afrikaans (eerste addisionele taal) behaal. Anwyn het verlede jaar ’n eerste plek in dié olimpiade behaal
-
Fill shoe boxes with joy
Members of the Flamingo Rotary Club and Dunamis Interactors filled 20 boxes for the Santa Shoebox project. This is an annual project managed by the Rotary Club in the Goldfields. Interact is the junior division of the Rotary Club. From…










