Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Matriekuitslae dán in koerant
Volksblad, moederkoerant van Vista, sal weer gehaltediens aan sy lesers bied met die publisering en verspreiding van 2018 se matriekuitslae in die Vrystaat en Noord-Kaap. Die uitslae word op 3 Januarie bekend gemaak en Volksblad vra skole se samewerking om…
-
Queuing for Vista
Vista is one of the most popular news and advertising medium in the Goldfields. Come rain or shine, more than 2 000 copies of Vista are fetched by avid Vista readers at its offices in Stateway every Thursday morning. They…
-
Exhilarating new thriller by South African author
Sleeper is a complex spellbinding thriller from a top-notch weaver of mystery and intrigue, Mike Nicol. Although Mike Nicol is renowned for his multifaceted, yet finely duplicitous storytelling, Sleeper propels him to new heights in his mastery of suspense and…
-
Lei nou gemeente
Pastoor Johan en Susan Taljaard is die nuwe herderspaar van die Blye Boodskap Bediening in Welkom. Hulle is reeds 20 jaar in die voltydse bediening waarvan die laaste tien jaar by die Bikers Church Welkom was. Hul visie is om…
-
Teen beauty crowned
Simoné Denner (14) was crowned as the first Miss Teen Goldfields 2018. Simoné is a Gr.?8 learner at the Goudveld-Hoërskool in Welkom. She will represent the Goldfields at various occasions as Miss Teen Goldfields and she is a proud supporter…
-
Paar moes baba weer begrawe ná lykies omgeruil is
’n Erg getraumatiseerde paartjie van Odendaalsrus wat aan die begin van September hul eersgeborene aan die dood moes afstaan, het nou regsadvies ingewin nadat hulle dié week met skok verneem het dat hulle die verkeerde baba begrawe het.
-
Schalk kom Welkom toe
Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Hy tree Woensdag 26 September by die Ernest Oppenheimerskuburg in Welkom op.
-
Volksblad matrikulant van die jaar finalis
Gekies as finalis: Ans-cilé du Plessis, ’n leerling aan die Goudveld-Hoërskool, is as een van die finaliste in die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Volksblad se Matrikulant van die Jaar-kompetisie aangewys. Die standaard van die kompetisie is baie hoog…
-
Festival big success
The annual Makiti Kontrei Festival is three years old and is one of the Amari School’s biggest fundraising projects. Approximately 9?000 people attended the fesitival this year. “Were it not for the dedicated support of our staff and volunteer crew,…
-
Kraai (weer) koning)
Die Goudveld-Hoërskool se o.17-sewesrugbyspan is die tweede jaar agtereenvolgens as die wenner van die Griffon-sewesrugbytoernooi gekroon. Dié span het die Hoërskool Voortrekker van Bethlehem in die halfeindstryd met 38?–?5 geklop, en op Saterdag 1 September in die eindstryd teen die…










