Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vista will be closed/Vista sal gesluit wees
Vista wishes all of our clients, friends, family and readers a Christmas filled with peace Vista wens ons kliënte, vriende, familie en lesers ‘n geënde Kersfees
-
Aangepaste tariewe goeie nuus vir inwoners van Matjhabeng
Matjhabeng se buitensporige eiendomsbelasting gaan aangepas word, en belastingbetalers sal terugbetaal word. Verbruikers wat meer as die ooreengekome tariewe gehef is, sal krediet ontvang nadat die aanpassingsbegroting in Januarie 2022 goedgekeur word.
-
Kaylin sing soos ‘n nagtegal, behaal 8 goue medaljes
Wen goud: Kaylin Pretorius (21) kantoorassistent by die Laerskool Riebeeckstad het deelgeneem aan die Talent Africa se Nasionale Rondte.
-
Danser presteer
Alandri Krause, ’n gr. 7-leerling van die Laerskool Riebeeckstad het op 8 en 9 Oktober aan die Rose Festival en die Ultimate Summer Challenge deelgeneem.
-
Net span ál stywer om koperkabeldiewe
Die Welkom-polisie het onlangs toegeslaan op ’n vragmotor wat besig was om R3 miljoen se gesteelde koperkabel af te laai.
-
Welkom-prokureur mag appelleer oor borgtog
’n Prokureur van Welkom wat in aanhouding is nadat sy borgtog hangende sy vonnisverrigtinge in die hooggeregshof in Bloemfontein ingetrek is, mag nou appelleer oor die weiering van borgtog, het die appèlhof bevind.
-
Hulle lippe pyn vir water
Inwoners van Bronville en Thabong was op die rand van muitery omdat hulle vir meer as sewe dae met droë krane moes leef. Hierdie haglike situasie is verweef met ongebreidelde kabeldiefstal aan die een kant en verhoogde beurtkrag aan die…
-
Binnegevegte laat Goudvelders se krane droog
Matjhabeng is midde-in een van die ergste waterkrisisse tot nog toe, en dít weens absolute arrogansie en politiekery.
-
Water Crisis In Meloding
The Youth Empowerment Organisation (YEO) took the initiative to help distribute water in Meloding during the Matjhabeng Water Crisis. The YEO took the initiative to request Aquelle water as one […]
-
Inwoners keelvol vir probleme
Die inwoners van Winburg in die Vrystaat sit met hul hande in hul hare omdat die watertoevoer na die dorp weens ’n gebarste pyp reeds vier dae onderbreek word.
