Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dien VLU op hoë vlak
Gerda Pienaar (regs), president van die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU), is op ’n vergadering van 9 tot 14 Oktober in Pretoria tot die visepresident van die Suid-Afrikaanse Vrouelandbou-unie (SAVLU) verkies.
-
Ryg medaljes in
Die Harmony-judoklub in Virginia het van 5 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse skolejudokampioenskapsbyeenkoms en nasionale ranglystoernooi in Johannesburg deelgeneem.
-
Sanca to hold AGM in November
The annual general meeting (AGM) of the Sanca Alcohol and Drug Clinic will start at 15:00 on 25 November at 222 Long Road, Bedelia, Welkom. Everyone is welcome.
-
Lifeline for motorsport
High-level meetings between prominent role players in Motorsport SA (MSA), the provincial government, the Matjhabeng Municipality and the private sector are underway to save Phakisa Raceway, and to once again make Matjhabeng the hub of motorsport in
-
Dream chased
A young promising Griffons rugby player, Oratile Pule, is one of a handful of U16 rugby players who have been selected to represent South Africa in Ireland between 9 and 18 December.
-
Weldoener se dood betreur
“Ons ma was kosbaar, maar sy sou nie wou hê ons moet spog met dit wat sy vir ander gedoen het nie,” sê Lida Stander, dogter van Alida van Wyk (79), wat verlede week oorlede is.
-
Weerlig moontlike oorsaak van bekende boer se dood
’n Bekende boer en gemeenskapsleier van Bultfontein is dood nadat hy vermoedelik deur weerlig getref is.
-
Young speller claims prize
A Gr. 3 learner of the Allanridge Combined School took top honours at the Free State English Spelling Bee, part of the 2022 Provincial Language Festival.
-
-









