Vier leerlinge van die Primêre Skool Naudeville is gekies om op 1 April aan die Suid-Afrikaanse tweekampkampioenskappe in Stellenbosch deel te neem. Van links is Adriaan du Toit, Sujané Coetzer, Mia Vorster en Elle-Anne RoperFoto: Verskaf


Gekies vir span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article