Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
N1 by Ventersburg gesluit oor geweldadige betogings
Gemeenskapslede by Ventersburg het opgeruk oor swak dienslewering en omdat hulle nie water het nie
-
Ontsnapte leeu in Vrystaat steeds op vrye voet
Die leeuwyfie wat Vrydag ná beurtkrag vanuit die Tara Wildlife/HART rehabilitasiesentrum by Ventersburg ontsnap het, is ná drie dae steeds op vrye voet.
-
Valke neem politici in hegtenis vir misbruik van geld
Vyf verdagtes, insluitend hooggeplaaste ANC-politici, is deur die Valke se Ernstige Korrupsie-ondersoekspan in hegtenis geneem.
-
Be on the lookout for escaped lion near Ventersburg
A lioness has escaped during loadshedding in the early hours of Friday morning near Ventersburg in the Free State.
-
AfriForum bied opleiding in trauma-ondersteuning aan
AfriForum se trauma eenheid het 42 vrywilligers gewerf en opgelei om slagoffers van plaasaanvalle en geweldsmisdaad op die toneel by te staan.
-
AfriForum se regrukplan vir Bothaville onderweg
Die AfriForum Bothaville-tak het ’n strafregtelike klagte teen Scotch Lehloenya, die munisipale bestuurder van die Nala-munisipaliteit, by die polisie in Bothaville ingedien.
-
Vermeende verkragter laat vaar borgtogaansoek
’n Welkomiet (36) wat tereg staan op die verkragting van drie minderjarige seuns jonger as nege het sy borgtogaansoek op die aanbeveling van sy regsverteenwoordiger laat vaar.
-
Matjhabeng crime prevention strategy in full swing
The Matjhabeng Local Municipality has bore the brunt of extreme damage to municipal infrastructure in recent years.
-
Griffons bly bo
Ná die o.21-Griffons se sege van 41 – 0 oor die Griekwas, bly dié span boaan die ranglys en onoorwonne vir die seisoen.
-










