Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Tree aan vir kampioenskap
Lede van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het gekwalifiseer om van Vrydag (30/09) tot 9 Oktober aan die nasionale kompetisie in Gauteng deel te neem. Die klub het drie Vrystaatkampioene opgelewer tydens die kwalifiseringsronde wat op 20 Augustus in Bloemfontein plaasgevind het. Al…
-
Sy beker loop oor
Keagan Smith van Welkom het op 26 Augustus aan die Highveld at War-gevegskunskampioenskap (RCFAI) in Lydenburg deelgeneem, en vier medaljes en ’n troffee huis toe gebring.
-
Tatoeëer van kind mishandeling, sê hof
In moontlik die eerste saak van sy soort in Suid-Afrika het ’n 33-jarige tatoeëerkunstenaar skuldig gepleit op kindermishandeling, en is sy R40 000 of twee jaar gevangenisstraf opgelê, nadat sy ’n tatoe op ’n minderjarige aangebring het.
-
Hulle eis erfenis terug
Onder die vaandel “Ware identiteit sonder politiek” gaan die agt stamme van die Khoisan in die Goudveld hulle kragte saamsnoer om sodoende hul tradisies en kultuur in die streek, en ook oor die hele Vrystaat heen, te bevorder.
-
Bodybuilder to represent SA
Frans Hloi’s lifelong dream of representing South Africa will come true when he competes in the World Fitness Federation (WFF) championship in Mandalika, Lombok in Indonesia, from 18 to 20 November.
-
Dansers presteer op kunstefees
Die verhoog was omtrent aan die brand met al die talent op die Goudveld-Hoërskool se Taal- en kunstefees van 22 tot 27 Augustus.
-
N1 by Ventersburg oop
Die gemeenskap van Mmahabane by Ventersburg het ná vier weke van droë krane uiteindelik weer water gekry, maar die naburige Ventersburg se krane is steeds droog.
-
Jesus can indeed heal, restore and save you from torment
There is a story in the Bible in the book of Mark 5 of a man that was possessed by many evil spirits.
-
N1 by Ventersburg vandag weer oop ná geweldadige betogings oor water
Die gemeenskap van Mmahabane by Ventersburg het na vier weke van droë krane uiteindelik weer water gekry, maar die naburige Ventersburg se krane is steeds droog.
-
Soektog ná jong ontsnapte leeuwyfie in VS duur voort
Die jong leeuwyfie wat uit die Tara Wildlife/HART rehabilitasiesentrum by Ventersburg ontsnap het, is ná vier dae steeds soek.










