Lede van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het gekwalifiseer om van Vrydag (30/09) tot 9 Oktober aan die nasionale kompetisie in Gauteng deel te neem. Die klub het drie Vrystaatkampioene opgelewer tydens die kwalifiseringsronde wat op 20 Augustus in Bloemfontein plaasgevind het. Al sewe klublede wat deelgeneem het, sal aan die nasionale kompetisie deelneem. Van links is, voor: Jana Swart, Yuriska Oosthuizen (derde plek) en Ezelle Elhers (eerste plek)

Tree aan vir kampioenskap

Lede van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het gekwalifiseer om van Vrydag (30/09) tot 9 Oktober aan die nasionale kompetisie in Gauteng deel te neem. Die klub het drie Vrystaatkampioene opgelewer tydens die kwalifiseringsronde wat op 20 Augustus in Bloemfontein plaasgevind het. Al sewe klublede wat deelgeneem het, sal aan die nasionale kompetisie deelneem. 

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article