Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nuut in haar pos
Tania Keulder is nuut by die Orion-vaardigheidskool aangestel. Sy sal die oriëntering vir Afrikaans, Engels, Wiskunde en Lewensvaardigheid doen
-
Sit hul beste voetjies voor vir New York
Dansers van die Heaven’s Rhythm-dansateljee gaan New York toe in 2024. Tydens die Elements of Dance SA- (EODSA) kompetisie wat in Mei in Bloemfontein plaasgevind het, het 27 dansers gekwalifiseer om na Talent Africa op 3 Oktober te gaan.
-
Gebrek aan steun aan Vrystaatse boere dra by tot werksverliese
Die gebrek aan ondersteuning aan Vrystaatse boere deur die provinsiale regering dra by tot die 28 000 werksverliese in die sektor die afgelope jaar.
-
Destea kry skoon oudit
’n Ongekwalifiseerde oudit-uitkoms vir die Vrystaatse departement van ekonomiese en kleinsakeontwikkeling, toerisme en omgewingsake (Destea) beteken dat die finansiële state van die departement in alle wesenlike aspekte gesond is.
-
-
Haarkapper uitgeknip vir rol as skrywer
Joan van Blommestein, ’n bekende in die Goudveld, het pas haar tweede boek, Asem van die Lam, gepubliseer.
-
-
Belofte van ewige beskerming bied gemoedsrus
Ek vind soveel waarde in Psalm 23. Ek kan elke dag met hierdie woorde stil word en God se nabyheid in my lewe ervaar.
-
-
Hunt for alleged Welkom rapist underway
A taxi driver has been accused of kidnapping and raping a school girl in Welkom.










