Dansers van die Heaven’s Rhythm-dansateljee gaan New York toe in 2024. Tydens die Elements of Dance SA- (EODSA) kompetisie wat in Mei in Bloemfontein plaasgevind het, het 27 dansers gekwalifiseer om na Talent Africa op 3 Oktober te gaan. Almal het goed gevaar, maar net ’n handjie vol het die Suid-Afrikaanse span gehaal.
Sit hul beste voetjies voor vir New York
|

Verskaf
Sit hul beste voetjies voor vir New York
|

Verskaf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Plaaslike dansers neem deel aan skouspel
Goudvelders kan 90 dansers op 23 en 24 Mei by Goldfields Casino sien optree. Dit…
by
Marti Willon
-

Tree aan vir kampioenskap
Lede van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het gekwalifiseer om van Vrydag (30/09) tot 9 Oktober aan die…
by
Vistaon
-

Goudveld-dansers mik oorsee
Drie dansers van die Vibez-dansateljee het aan die begin van Oktober aan die Suid-Afrikaanse ronde…
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
