Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Misdaad
-
Polisievoertuig slaan om, verskeie beseer
‘n Polisievoertuig wat 13 manlike aangehoudenes vervoer het, het op Donderdagmiddag 19 Maart naby die Almaweg-verkeersirkel in Welkom omgeslaan. Die ongeluk het veelvuldige beserings tot gevolg gehad, asook ‘n kortstondige ontsnapping deur twee verdagtes, wat later weer in hegtenis geneem…
-
Nog seksklagte: Borgtog geweier
Jaco Roets (45) is ‘n derde keer sedert 2012 in hegtenis, in verband met aanklagte van seksuele misdrywe van dieselfde aard as voorheen. Hy is reeds in 2012 vir seksmisdrywe gevonnis, en in 2018 is hy te midde van nuwe…
-
Ses vermeende aanranders van ‘n bejaarde Welkomse vrou binnekort in streekhof
Die beskuldigdes, Lynette Brummer (64), Anna Fourie (73), Nomsa Ngcongwane (56), Prudence Majorobella (35), Mofolo Ntswaki (30) en Puseleletso Mola (33) staan tereg op aanklag-te van poging tot moord, marteling, mishandeling, aanranding met die opset om ernstige liggaamlike leed te…



