18 Julie
Die Hulde aan die helde-reeks word voortgesit in die ATKV-boeke-oase op die Vrystaat Kunstefees, op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV). Leana Lategaan gesels met Corlia Fourie (80), wat gehuldig word. Die gesprek begin om 18:00.
25 July
The Morning Star Children’s Centre’s annual general meeting is held at the centre’s premises in the Kopano Complex in Meulen Street. The meeting will start at 18:00 and is open to all interested parties. Confirming attendance is important for catering purposes and can be done at Morning Star’s reception or by dialling 057 352 5176.
Die Afrikaanse sanger Nicholis Louw tree om 19:30 op by Urth. ‘n Kontantkroeg en kos is van 17:30 af beskikbaar. Kaartjies kos R200, R100 vir hoërskoolleerlinge, R20 vir kinders jonger as 12 jaar en R230 by die hek. Koop op urth.co.za. Net voor sy vertoning in Bloemfontein word sy nuutste liedjie vrygestel.
Aanhangers kan hom op sosialemediaplatforms volg vir inligting en die nuutste musiek.
24 to 27 July
The Goldfields Bridal Expo with a cause will be held at the Goldfields Casino in Welkom. Contact Ilza Labuschagne on 063 534 0972 or Jessica Santos on 067 038 8196 for more information.
9 Augustus
Erfdeel NG-gemeente hou van 09:00 tot 14:00 sy basaar. Heerlike etes, nagereg, pannekoek, vars gebakte produkte, rou vleis, vars groente en vrugte en ‘n verskeidenheid lekkergoed sal te koop aangebied word.
Vir die kinders sal daar gelblasters, springkastele, troeteldier-dieretuin, die Cheetahtrein en ander aktiwiteite wees.
Die Flamingo Rotary-klub Welkom en Goldfields Hospice in Welkom se 36ste gholfdag vind by die Oppenheimer-gholfklub in Welkom plaas. Die formaat is vierbal-alliansie-kiesspel (fourball alliance scramble drive).
Dit kos R350 per speler, en dit sluit halfweg-verversings in. Vir meer inligting of om te bespreek kontak die Oppenheimer-gholfklub by 057 353 2131 of Audra Visser by 083 639 6982 of Dulcie Harris by 074 899 4164.
15 August
Praise and Worship Night at Swalukrans, Virginia, starting at 18:00. Free entry.
Dial 083 923 9884 for more information.
22 Augustus
Die opvoering Ouma is op pad vind by die Goudveld-Hoërskool in Welkom plaas. Daar is ‘n 13 jaar ouderdomsbeperking. Dit begin om 18:30 en kaartjies kos R250 elk wat ‘n ete insluit. Daar sal ‘n kurkfooi van R50 wees wat betaalbaar by die deur is.
28 August
Six Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings were scheduled in Welkom for 2025. The next meeting will be held on 28 August. The venues have been confirmed as the Welkom Retirement Village in Peridot Street (12:00 to 13:00) and Huis Oranje in Gimnasium Street (10:00 to 11:30).
Call Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530 for more information.
Inskrywings oor konserte, kuns- en leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers, vroue-oggende, manne-aande en ander geleenthede ten bate van nie-winsgewende organisasies word gratis in Vista se dagboek geplaas.
Stuur inskrywings met inligting, asook kontakname en -nommers, na marti.will@novusmedia.co.za voor Maandae om 12:00.


