Vista
-
Niemand sal die kruin van die Olyfberg haal wat Golgota misloop nie. Ons moet eers by die kruis kniel om op te kyk na die Olyfberg. Op Golgota is Christus vir jou en my gekruisig en dit is hier waar ons ‘n keuse maak vir die bergtog van heerlikheid.
-
14 June The Drama and Music Club will be performing at the Father’s Day Market at the Rovers Club. Kids stories, poetry, monologues, dance by artists like T-Bone, Miss P, […]
-
Die die Andante Plus50-musiekkompetisie word in samewerking met die ATKV-Buffelspoort en die PLUS 50-tydskrif aangebied. Die musikant Cor Uys, ‘n jare lange vennoot van die ATKV is die persoon agter hierdie kompetisie. Alle senior burgers 50 jaar en ouer, behalwe professionele en voltydse kunstenaars wat steeds as musikante bedrywig is, mag deelneem.









