Vista
-
Ventersburg, Hennenman, Odendaalsrus and especially the suburb of Riebeeckstad are continually plagued by severe water problems.
-
-
’n Franse mark word Saterdag (05/02) by Villa Avianto in Kwaggafontein, Bloemfontein, aangebied.
-
-
“I am a breast cancer survivor. I am a warrior. I have defeated the beast.”. Since 2019 Manana has been a triple negative breast cancer carcinoma survivor.
-
One suspect has been arrested after two automated teller machines (ATMs) in Allanridge were bombed. Members of the SAPS are still looking for two other suspects apparently involved in the crime.
-
Die toppresteerders van die Vrouelandbou-unie (VLU) se Welkom-tak is op die jaarlikse prysuitdeling, wat op 17 Januarie gehou is, aangekondig. Van links is Marthie Faurie (kunswerk, blomme – gevorderd), Kowie Oosthuizen (lekkergoed), Desiree Korb (mikrogolf, gebottelde produkte, hoogste groottotaal) en Babsie Mans (mikrogolf, tuisgekweek, handwerk en gebak).
-
Vyf lede van die Welkom Super Seals-swemklub het goed gevaar op die Vrystaat-kampioenskapsbyeenkoms wat op 23 Desember in Parys gehou is. Van links is, voor: Mosa Seboko, Tatum Venter, Miguel Figuiera (2 goue, 4 silwer- en 2 bronsmedaljes) en Noa Mansill (4 silwer- en 2 bronsmedaljes); agter: Tristan Venter en Corinne Mansill (afrigter).
-
Die Protea-volkspelelaer sal Dinsdag (01/02) om 19:00 sy weeklikse oefensessies hervat.
-
Danksy goeie inligting kon die polisie in die Vrystaat vier mense in hegtenis neem wat vermoedelik vee by Welkom gesteel het.


