Vista Avatar

Vista


  • Vanjaar se aanbieding van die Bybelskool van die NG kerk Welkom-Suid begin Woensdag (02/02) om 18:30 met ’n reeks oor Openbaring. Die Bybelskool, onder leiding van dr. Leon Foot, bestaan reeds 16 jaar.

    by

    on

  • For me, going into a new year is like starting a new chapter in life.I always see it as a chance to write an incredible story about myself. I pray that we all see the opportunities that are coming up this year and fully seize them.

    by

    on

  • Welkom-Gimnasium se leerlingraad vir 2022 is van links, voor: Kristen Weyers, Wiehan van der Merwe, Ruhan Young (onderhoofseun), Diwahn Dannhauser (hoofseun), Phatiwe Ntobela (hoofmeisie), Megan Gloy (onderhoofmeisie) en Dimakatso Motsamai; agter: Megan van der Westhuizen, Kgotso Mohapi, Sibusiso Sitshinga, Bonolo Motlhaping, Setjhaba Lekitlane, Gomolemo Mojanaga, Lesedi Letsatsi, Ntsikelelo Mens, Lehlohonolo Molise, Hernando Kriel, Xander Ackerman,…

    by

    on

  • Die Koninkryk Bedieninge van Christus bied kursus aan wat elke gelowige leer, oplei en toerus om God se stem te erken en te hoor.

    by

    on

  • In Desember is twee watermeters per dag in Odendaalsrus gesteel. Gemiddeld word tussen 60 tot 80 watermeters per maand in die groter Matjhabeng buit gemaak.

    by

    on

  • Bella­Diosa Talent, a national modelling and talent agency based in Welkom, is the only agency on the African continent to get nominated for the Southern Entertainment Awards for three consecutive years.

    by

    on

  • The duet Ty-Rina consisting of Tyrell Bazley and Arina Bosch achieved an overall second place in the vocals group category at the Stars of the Universe International Performing Arts Competition, which was held virtually.

    by

    on

  • Roma Badenhorst (93), ’n bekende in Virginia en omgewing, is Vrydag (21/01) oorlede.

    by

    on

  • ’n Oudleerling van Welkom-Gimnasium is nie net as die Vrystaat se beste presteerder in rekeningkunde aangewys nie, maar is ook een van die provinsie se tien topmatrikulante.

    by

    on

  • Die Harvinia-rolbalklub in Virginia is ’n krag om mee rekening te hou.

    by

    on


Gift this article