Vista
-
Vyf lede van die Welkom Super Seals-swemklub het goed gevaar op die Vrystaat-kampioenskapsbyeenkoms wat op 23 Desember in Parys gehou is. Van links is, voor: Mosa Seboko, Tatum Venter, Miguel Figuiera (2 goue, 4 silwer- en 2 bronsmedaljes) en Noa Mansill (4 silwer- en 2 bronsmedaljes); agter: Tristan Venter en Corinne Mansill (afrigter).
-
Die Protea-volkspelelaer sal Dinsdag (01/02) om 19:00 sy weeklikse oefensessies hervat.
-
Danksy goeie inligting kon die polisie in die Vrystaat vier mense in hegtenis neem wat vermoedelik vee by Welkom gesteel het.
-
Vanjaar se aanbieding van die Bybelskool van die NG kerk Welkom-Suid begin Woensdag (02/02) om 18:30 met ’n reeks oor Openbaring. Die Bybelskool, onder leiding van dr. Leon Foot, bestaan reeds 16 jaar.
-
For me, going into a new year is like starting a new chapter in life.I always see it as a chance to write an incredible story about myself. I pray that we all see the opportunities that are coming up this year and fully seize them.
-
Welkom-Gimnasium se leerlingraad vir 2022 is van links, voor: Kristen Weyers, Wiehan van der Merwe, Ruhan Young (onderhoofseun), Diwahn Dannhauser (hoofseun), Phatiwe Ntobela (hoofmeisie), Megan Gloy (onderhoofmeisie) en Dimakatso Motsamai; agter: Megan van der Westhuizen, Kgotso Mohapi, Sibusiso Sitshinga, Bonolo Motlhaping, Setjhaba Lekitlane, Gomolemo Mojanaga, Lesedi Letsatsi, Ntsikelelo Mens, Lehlohonolo Molise, Hernando Kriel, Xander Ackerman,…
-
Die Koninkryk Bedieninge van Christus bied kursus aan wat elke gelowige leer, oplei en toerus om God se stem te erken en te hoor.
-
In Desember is twee watermeters per dag in Odendaalsrus gesteel. Gemiddeld word tussen 60 tot 80 watermeters per maand in die groter Matjhabeng buit gemaak.
-
BellaDiosa Talent, a national modelling and talent agency based in Welkom, is the only agency on the African continent to get nominated for the Southern Entertainment Awards for three consecutive years.
-
The duet Ty-Rina consisting of Tyrell Bazley and Arina Bosch achieved an overall second place in the vocals group category at the Stars of the Universe International Performing Arts Competition, which was held virtually.
