Vista Avatar

Vista


  • The Matjhabeng Local Municipality has transformed into a service delivery nightmare for its residents.

    by

    on

    Lack of service leads to crumbling city
  • A massive trench across De Kock Street in Odendaalsrus resulted in an extremely dangerous situation. This was exacerbated at night due to poor visibility due to no street lights. The trench was not marked or cordoned off, and resulted in a vehicle accident, which occurred on 30 November.

    by

    on

    Stuck in a ‘lack of service’
  • The community of Thabong is shocked by the gruesome murder of an educator at the Letsete Secondary School, who was stabbed to death at his house in Thabong.

    by

    on

    Night out turns deadly
  • Inwoners word streng gewaarsku om op die uitkyk te wees vir vier mense wat hulle as polisiebeamptes voordoen.

    by

    on

    Pasop vir dié slenter
  • Die Matjhabeng- plaaslike munisipaliteit het vir sy inwoners ontaard in ’n diensleweringsnagmerrie.

    by

    on

    Matjhabeng-dienslewering ’n ‘lewensgevaarlike situasie’
  • Die omstrede burgemeester van Matjhabeng se nuutste slenter om die guns van die inwoners te verkry is om ’n komitee te stig om die verandering van straatname te ondersoek.

    by

    on

    Kalipha wil name hernu
  • Die manswerkers, -onderwysers en -studente van die Primêre Skool Naudeville, het seker gemaak dat die skool se terrein netjies lyk en dat dit veilig om die skool is. Hulle het Dinsdag 5 Desember die veld oorkant die B-rugbyveld, op die hoek van Dawidstraat en Theroniastraat, skoongemaak.

    by

    on

    Hou só die blink kant van skool bo
  • Die hoofleiers van Orion Vaardigheidskool vir 2024 is gekies.

    by

    on

    Gereed om skool te lei
  • Onwettige mynwerkers, oftewel zama-zamas, is weer bedrywig in St Helena, Welkom, maar hul aktiwiteite is deur die vinnige optrede van ’n private veiligheidsmaatskappy gekortwiek.

    by

    on

    Verdagtes ontsnap uit die polisie se visier
  • Motoriste word gewaarsku om versigtig te wees vir ’n nuwe slenter waar kriminele opgevoude sakdoeke of servette in motordeure se handvatsels instop.

    by

    on

    Motoriste gewaarsku

Gift this article