Drie lede van die Excalibur-skietklub is in die Proteaspan wat van 24 Julie tot 4 Augustus in die Tjeggiese Republiek gaan deelneem. Van links is Nick Schoonwinkel, Theuns Delport en Robin Crabb. Theuns is ’n junior, en dit is Nick se negende wêreldkampioenskap. Robin is die president van die Suid-Afrikaanse presisie­sportskiet-federasie (SAPSSF).Foto: Verskaf

Maak hul reg vir teenstanders

Drie lede van die Excalibur-skietklub is in die Proteaspan wat van 24 Julie tot 4 Augustus in die Tjeggiese Republiek gaan deelneem. Van links is Nick Schoonwinkel, Theuns Delport en Robin Crabb. Theuns is ’n junior, en dit is Nick se negende wêreldkampioenskap. Robin is die president van die Suid-Afrikaanse presisie­sportskiet-federasie (SAPSSF).

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article