Coenie Schoonwinkel, ’n lid van die Excalibur-skietklub, is as die hooftellinghouer gekies wat van 24 Julie tot 4 Augustus saam met die Protea-spanskietspan na die Tjegiese Republiek toer. Die span van Welkom wat saam met hom aan die wêreldkampioenskapsbyeenkoms gaan deelneem, is Nick Schoonwinkel, Theuns Delport (junior) en Robin Crabb. Dit is Nick se negende wêreldkampioenskap. Robin is ook die president van die Suid-Afrikaanse Presisiesportskiet-federasie

Verskaf

Conie gaan telling hou

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article