Die kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool in Odendaalsrus

Kersvader het kom inloer


Die kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool in Odendaalsrus het op Vrydag 28 November al Kersfees by die skooltjie gevier. Kersvader (Dylan Marais) het kom kuier en geskenkies uitgedeel. Op die foto van links is Van links is Karano Sephofana, Zanli Viljoen, Handré Swiegelaar, Kagiso Sepelani, Natán Rani en Léander du Plooy. Foto: Verskaf

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article