Kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool en hul ouers het op Maandag 1 September Odendaalsrus se strate ingevaar op ‘n pretstap om Lentedag te vier. Die skool is versier en die pom-pon-groep het opgetree. DIe kleuters het ook na afloop van die pretstap helderkleurige oliebolle en koeldrank geniet hoedjies gemaak. Foto: Verskaf

Lente dag word kleurvol gevier

Verwelkom seisoen van vernuwing

Kleuters van die Isobel Cooke-kleuterskool en hul ouers het op Maandag 1 September Odendaalsrus se strate ingevaar op ‘n pretstap om Lentedag te vier. Die skool is
versier en die pom-pon-groep het opgetree. DIe kleuters het ook na afloop van die pretstap helderkleurige oliebolle en koeldrank geniet hoedjies gemaak.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article