Hoërskool Despatch.
Dylan Viviers van die Hoërskool Despatch. FOTO: Verskaf

Hoërskool Despatch-atleet skitter by prysuitdeling


DESPATCH – Dylan Viviers het vyf toekennings ryker by die Hoërskool Despatch se 2026 prysuitdeling weggestap:

  • Senior Sportman van die Jaar
  • Beste Senior Hamergooier
  • Senior Seunsatleet van die Jaar
  • UD Sport Skild vir Veelsydigste Sportman van die Jaar
  • Senior Victor Ludorum-beker
Hoërskool Despatch.
Dylan Viviers van die Hoërskool Despatch. FOTO: Verskaf

Dylan het ook ’n brons medalje by die ASA SA Jeug en Junior-kampionskappe in hamergooi behaal, asook ’n silwer medalje by die SA Skole-kampioenskappe in hamergooi.

LEES OOK: Despatch Preparatory learner takes first place at nationals

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article