Topic Menu:
Die Laerskool Vredekloof het hierdie kwartaal ‘n nuwe leierskapprogram van stapel gestuur wat poog om jong leiers in die skoolgemeenskap te ontwikkel
|
Vyf skole neem deel aan Laerskool Bellville-Noord se eerste rugbydag waar juniorspanne nuwe ‘tag’-rugby reëls uitprobeer het op Saterdag.
Leerders by die Laerskool Vredekloof het Wêreld-hardopleesdag met “Feëverhale” gevier.
Die Laerskool Gene Louw in Durbanville het sy nuwe graad 1-leerders reeds Dinsdag 13 Januarie – ’n dag voor die skool amptelik geopen het – verwelkom om hulle ’n voorsmakie…
Link Copy link