Twee leerders van die Laerskool Mikro se kunswerke is gekies om deel van Santam se aanlynkunsuitstalling volgende jaar te wees.
Die hoërskole DF Malan, Stellenberg, Durbanville en Brackenfell sê mekaar die naweek die stryd aan in die eindronde van Radio Tygerberg 104FM se Vreesloos-kompetisie.
Die Hoërskole Durbanville in Kaapstad en Waterkloof in Pretoria het die afgelope naweek koning gekraai by die nasionale eindronde van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie.