From Kuils River Primary Pop Idol to mentoring by Grammy Award-winning artists, 18-year-old Zara Mansfield reflects on her journey.
In ‘n geskiedkundige eerste Kaapstad-Jongwynskou is Groot Phesantekraal verlede Vrydagaand as die kampioen in dié wynstreek aangewys.
Tafels is nou beskikbaar vir ’n kosfees, wat op Woensdag 23 September deur die HSD Durbiebond en die Durbanville-Sakekamer aangebied word.
Die Tygerberg-kinderkoor is as wenners aangewys in die kinderkoor-afdeling van die internasionale Summa Cum Laude-kompetisie by Sun City.
Researchers in Franschhoek are using natural filtration systems to turn heavily polluted river water into a safe resource without chemicals.