Elsiesrivier-polisie sê geen klagte oor beweerde aanranding deur die weermag is aangemeld nie, ondanks ernstige bewerings deur bendelede.
Ouma eis geregtigheid ná haar driejarige kleinseun glo deur ’n dronk beampte doodgery is; maande later is niemand nog aangekla nie.
Ouma rou oor driejarige Khy’ree Jordaan wat deur vermoedelike dronkbestuurder in Elsiesrivier doodgery is. Emosionele Facebook-plasings.