Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
PHOTOS: Foundation phase athletics at De Kuilen Primary School
The young Kuilies had lots of fun at De Kuilen Primary School’s recent Foundation Phase Athletics Day.
-
FOTO’S: Stellies is bobaas op die baan by DTBS 2026
Foto’s: Die Hoërskool Stellenberg se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
-
FOTO’S: Dapper DF-atlete wys hul slag by DTBS 2026
Foto’s: DF Akademie se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
-
FOTO’S: Atlete van Hoërskool Bellville wys vaart en krag by DTBS 2026
Foto’s: Die Hoërskool Bellville se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
-
FOTO’S: Tygerberg bring ‘ Tier-plesier’ na DTBS-atletiekbyeenkoms
Foto’s: Die Hoërskool Tygerberg se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
-
FOTO’S: Interhuis-atletiek by die Laerskool Mikro
In die senior afdeling is AJ Weyers en Nicola Swift as onderskeidelik die victor en victrix ludorum aangewys. Lianéy Vermeulen en Neil Sadie was die beste junior atlete.
-
Eben maak Hoërskool De Kuilen trots met silwer by Afrika-kampioenskap
Eben Jacobs, hoofseun van die Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier, het ’n silwermedalje in die o.20-hamergooi vir mans by die Afrika-atletiekkampioenskappe in Nigerië, verwerf.
-
Eben van Hoërskool De Kuilen en DK-hamergooi-akademie op pad na Nigerië
Eben Jacobs, ‘n matriekleerder aan die Hoërskool De Kuilen en lid van die DK-hamergooi-akademie, is in die SA span opgeneem wat aan die Afrika-atletiekfederasie (CAA) se o.18- en o.20-Afrika-kampioenskap in Abeokuta, Nigerië, gaan deelneem.
-
FOTO’S | Mikro hou interhuis-atletiek
Die bloues, rooies en geles het mekaar die stryd aangesê by die Laerskool Mikro se interhuis-atletiekbyeenkoms die afgelope Saterdag. Die blouspan was bobaas op die baan en op die pawiljoen.









