FOTO’S: o.13A-netbal- en rugby by die Laerskool Mikro se sportdag teen De Kuilen

Laerskool Mikro vs Laerskool De Kuilen
Laerskool Mikro vs Laerskool De Kuilen

FOTO’S: o.13A-netbal- en rugby by die Laerskool Mikro se sportdag teen De Kuilen


Die netbal- en rugbyspanne van die Laerskool Mikro en die Laerskool De Kuilen in Kuilsrivier het mekaar Saterdag (22 Augustus) op Mikro se sportterrein die stryd aangesê.

Carina Roux het foto’s geneem van die o.13A-wedstryde waar Mikro die netbal en Kuilies die rugby gewen het.

Netbal o.13A

Rugby o.13A

LEES OOK: PHOTOS: Action at De Kuilen Primary’s pre-season tournament

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article