Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
FOTO’S: Interhuis-atletiek by die Laerskool Mikro
In die senior afdeling is AJ Weyers en Nicola Swift as onderskeidelik die victor en victrix ludorum aangewys. Lianéy Vermeulen en Neil Sadie was die beste junior atlete.
-
Twee van Laerskool Mikro se kunstenaars blink uit
Twee leerders van die Laerskool Mikro se kunswerke is gekies om deel van Santam se aanlynkunsuitstalling volgende jaar te wees.
-
Laerskool Mikro spog nou met nuwe leuse
Die Laerskool Mikro spog nou met ‘n splinternuwe leuse. Die leuse is amptelik op Dinsdag 22 Julie tydens ‘n saalbyeenkoms met die aanvang van die derde kwartaal, onthul.
-
FOTO’S | Mikro hou interhuis-atletiek
Die bloues, rooies en geles het mekaar die stryd aangesê by die Laerskool Mikro se interhuis-atletiekbyeenkoms die afgelope Saterdag. Die blouspan was bobaas op die baan en op die pawiljoen.
-
Mikro begin 50ste skooljaar
Die Laerskool Mikro het verlede week sy 50ste skooljaar met ’n spesiale Fees50-saalbyeenkoms begin.





