Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Kuilies se beste matrieks ryg onderskeidings in
Die Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier se matrieks van 2025 het ‘n slaagsyfer van 98,7% in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen behaal.
-
Eben maak Hoërskool De Kuilen trots met silwer by Afrika-kampioenskap
Eben Jacobs, hoofseun van die Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier, het ’n silwermedalje in die o.20-hamergooi vir mans by die Afrika-atletiekkampioenskappe in Nigerië, verwerf.
-
Eben van Hoërskool De Kuilen en DK-hamergooi-akademie op pad na Nigerië
Eben Jacobs, ‘n matriekleerder aan die Hoërskool De Kuilen en lid van die DK-hamergooi-akademie, is in die SA span opgeneem wat aan die Afrika-atletiekfederasie (CAA) se o.18- en o.20-Afrika-kampioenskap in Abeokuta, Nigerië, gaan deelneem.



